Rekeningkunde
GRAAD 10 –Bankrekonsiliasie Sibe Handelaars
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Bankrekonsiliasie
- Verduideliking
- Volledige vraag
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)