Graad 10 - Rekeningkundige konsepte

R50

Rekeningkunde
GRAAD 10 – Rekeningkundige konsepte

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Rekeningkundige konsepte

  1. Paring
  2. terminologie

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)