Graad 10 - Rekeningkundige vergelyking

R50

Rekeningkunde
GRAAD 10 – Rekeningkundige vergelyking

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Rekeningkundige vergelyking

  1. Krediteure

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)