Rekeningkunde
GRAAD 10 – TOETS 2 – Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Inkomste en uitgawes
- Huur
- Lone
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)