Graad 10 Toets 2 - Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia

R50

Rekeningkunde
GRAAD 10 – TOETS 2 – Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Verkope en aankope

  1. Verkope
  2. Aankope

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)