Rekeningkunde
GRAAD 11 – Bate verkope Blooming Flowers
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Bate verkope
- Stappe
- Volledige vraag
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)