Graad 11 - BTW UITSET Brook Joernale & Grootboek

R50

Rekeningkunde
GRAAD 11 – BTW UITSET Brook

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

BTW UITSET

  1. joernale
  2. grootboek

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)