Graad 11 - Ontleding en vertolking Lara Beperk

R50

Rekeningkunde
GRAAD 11 – Ontleding en vertolking Lara Beperk

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Ontleding en vertolking

  1. Volledige vraag

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)