Graad 11 Toets 2 - Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat - Glenstantia

R50

Rekeningkunde
GRAAD 11 – TOETS 1 – Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia

Zoomles bestaan uit vier lesse.

Ekwiteit, bates, laste

  1. Vaste bates en wvm
  2. Lening en rente
  3. Kapitaal en vaste bates
  4. Onttrekkings

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)