Rekeningkunde
GRAAD 12 – Aansuiwering
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Aansuiwering
-
Regstellings
- Voorraad
-
Waardevermindering
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)