Graad 12 - Bankrekonsiliasie Sibe Handelaars

R50

Rekeningkunde
GRAAD 12 –Bankrekonsiliasie Sibe Handelaars

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Bankrekonsiliasie

  1. Verduideliking
  2. Volledige vraag

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)