Graad 12 - Kontantvloeistaat Lara Beperk

R50

Rekeningkunde
GRAAD 12 – Kontantvloeistaat Lara Beperk

Zoomles bestaan uit die volgende lesse.

Kontantvloeistaat

  1. Teorie
  2. Volledige vraag

Die volgende is ingesluit in elke les:

  • Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
  • Vraag (PDF)
  • Antwoordblad (PDF)
  • Oplossing (PDF)