Rekeningkunde
GRAAD 12 – Rekeningkundige vergelyking
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Rekeningkundige vergelyking
- Debiteure
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)