Rekeningkunde
GRAAD 12 – TOETS 2 – Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia
Zoomles bestaan uit die volgende lesse.
Uitgawes en inkomste vooruit of agterstallig.
- Diverse uitgawes
- Advertensies
- Salarisse
- Kommissie
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)