Rekeningkunde
GRAAD 12 – TOETS 1 – Begrotings en geprojekteerde inkomstestaat – Glenstantia
Zoomles bestaan uit vier lesse.
Ekwiteit, bates, laste
- Vaste bates en wvm
- Lening en rente
- Kapitaal en vaste bates
- Onttrekkings
Die volgende is ingesluit in elke les:
- Video opname wat die vraag in diepte verduidelik
- Vraag (PDF)
- Antwoordblad (PDF)
- Oplossing (PDF)